Proudly South African, Retail
Fred’s Fine Foods
Jare se ondervinding in die produsering van unieke Suid-Afrikaanse voedselprodukte het tot volg dat ons produkte ‘n unieke smaak het. Ons maak gebruik van slegs die beste Nieu-Seelandse vleis wat ons behandel met uitgesoekte speserye vanaf Suid-Afrika sodat ons uitstekende tradisionele Suid-Afrikaanse produkte te produseer. Soos biltong, boerewors en droëwors. Kom loer gerus in by ons winkel in Albany of besoek ons aanlyn. Ons lewer jou bestelling by jou voordeur af maak nie saak waar in Nieu-Seeland jy bly nie.
Years of experience in producing quality South African style food gives our products that unique taste. We use the finest NZ meats with the best South African imported spices to produce outstanding traditional South African products including Biltong, Boerewors and Droewors. Available from our store in Albany (the one and only Fred’s Fine Foods), or Online direct to you throughout New Zealand
Contact Fred’s Fine Foods