Professional services
My China Link
My China Link is ‘n Suid-Afrikaanse besigheid, gebaseer in China. Ons fasiliteer Handel en Besigheid tussen Suid-Afrika en China.
Ons hoofdienste:
1.) Ons vind (source) produkte in China vir Suid-Afirkaanse besighede – Help kliente met hul unieke vervaardigingsproses, navorsing van vervaardigers, asook logistiek.
2.) Ons help Suid-Afrikaanse produkte met Chinese marktoegang – Marknavorsing, Produkaanpassing & Vertaling, Bemarking van Produkte, e-Commerce, Strategie & konsultasie – die pad na die Chinese mark, die indentifisering van Chinese verspreiders en handelsvennnote.
3.) Boots-on-the-Ground Dienste – Opstel & Verteenwoordiging by Nywerheidsbyeenkomste, Kontrak Onderhandelinge, Fabriekbesoeke, Reisbeplanning, Verteenwoordiging, ens.
Contact My China Link