Immigration services

New Zealand Immigration

Greatlife Immigration Services

Greatlife Immigration Services Ltd bied immigrasie dienste aan mense wat van voornemens is om na New Zealand toe te verhuis. Ons hele span is gebore Suid Afrikaners. Jan Barnard en sy vrou Ronel het die besigheid in 2008 in Auckland gestig, en van toe af het hulle baie Suid Afrikaners gehelp om in New Zealand te vestig. Jan is die houer van ‘n vol lisensie, gelisensieer deur die Immigration Advisers Authority. Greatlife het ‘n span in Suid Afrika om mense in SA te help met die dokumentasie. Een lid van die span was ‘n New Zealand Immigrasie beampte vir 20 jaar. Kontak Greatlife gerus by info@greatlife.co.nz

Contact New Zealand Immigration

+64210593048
New Zealand
Connect on Social Media

Share this listing