Retail

BiltongBrothers

Local business

Soek jy ‘n heerlike, gesonde Suid-Afrikaanse peuselhappie? Dan is BiltongBrothers die plek om te wees. Ons bied Biltong, Boerewors en Droewors. Al drie is heerlike Suid-Afrikaanse produkte. Ons produkte word uitsluitlik van die beste vleis gemaak en verryk met heerlike kruie en speserye. Geen kunsmatige geure of kleursel word bygevoeg nie.

Contact BiltongBrothers

+31 6 55878127
3881 NA Putten, Netherlands
Connect on Social Media

Share this listing