Retail

De Afrikander Handelshuis

De Afrikander Handelshuis

Van die grootwild-jagter wat met sy trofees op sy bors pronk, tot huis -en dekor produkte wat tot jou skoonma se goedkeuring sal wegdra! Ons het alles wat jou hart begeer…in Afrikaans! De Afrikander Handelshuis is die grootste Afrikaanse aanlynwinkel en is ook ‘n trotste verspreider van Republk t-hemde. Wêreldwye aflewering, gratis koerier in SA vir bestellings bo R450 en maklike omruil – sonder om vrae te vra. Vir produkte met kultuur, besoek www.afrikander.coms

De Afrikander Handelshuis het ook ‘n fisiese winkel by die Voortrekkermonument in Pretoria.

Contact De Afrikander Handelshuis

615241174
Eeufees road, Voortrekker Monument
Connect on Social Media

Share this listing