Book shop, Education and training, Proudly South African

Mondvol Woorde

Opvoedkundige platform
Soveel gesinne woon deesdae oral oor die wêreld, en vir dié kinders word Afrikaans dikwels ‘n tweede taal. Maar dit is nie die einde van die wêreld nie. Meertaligheid is KOS vir die brein! Vir Mondvol Woorde gaan die aanleer van Afrikaans oor die móói, die stimulering en die verhoudings wat daardeur gebou kan word.
Krom of skeef, laat die proses vol genot en LIEFDE wees. Probeer om nie jou kind te toets waneer hy of sy praat nie. Taal tussen ouers en kinders is nié ‘n eksamen nie, maar ‘n kanaal waardeur tyd en liefde kan vloei!

Contact Mondvol Woorde

Australia
Connect on Social Media

Share this listing