Bakery and catering

Tuisgebak Belgium

Tradisionele Suid Afrikaanse gebak

Daar is iets besonders daaraan om in ‘n bros koeksister in te byt, terwyl die stroop oor jou vingers loop, die reuk van kaneel op ‘n varsgebakte melktert, of om ‘n krakerige beskuit in ‘n koppie “boeretroos” te dompel, terwyl jy dink aan die asemrowende Afrika-sonsopkoms. .
By Tuisgebak het ons nie net ‘n passie om tradisionele, eerlike Suid-Afrikaanse gebak voor te berei nie, ons het ook ‘n groot liefde daarvoor om deur heerlike smake en reuke, magiese verbindings met pragtige herinneringe te maak.
Of jy nou ‘n soettand het, of lus is vir iets soutigs, Tuisgebak sal die kol tref.

Contact Tuisgebak Belgium

32497828334
Connect on Social Media

Share this listing